R.W. Johnson: Die ANC se Chinese illusie

akkreditasie

In Barack Obama se boek A Promised Land is daar ’n sprekende verhaal oor die 2009-klimaatberaad in Kopenhagen.

Toe Obama daar aankom was die konferensie in ’n doodloopstraat. Amerika het beloof om finansiële hulp te verleen om armer lande te help om na skoner energiebronne oor te slaan, maar lande in die Europese Unie (EU) wou ’n bindende verdrag sien – iets wat ontwikkelende lande, insluitende die Brics-state, nie wou hê nie. In die besonder, skryf Obama, “was China, Indië en Suid-Afrika bereid om die konferensie te laat ineenstort en dan die skuld op die Amerikaners te pak”.

Die beste hoop vir ’n ooreenkoms sou wees as Obama die Chinese premier, Wen Jiabao, aan sy kant kon kry. Maar Wen was duidelik besig om die ander Brics-lande (Brasilië, Rusland, Indië en Suid-Afrika) aan te moedig om enige ooreenkoms te verhinder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.1%
Rand - Pond
20.44
-0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,788.23
-0.2%
Silwer
23.99
-0.6%
Palladium
2,015.00
+0.2%
Platinum
1,023.99
-0.7%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos