R.W. Johnson: Los die retoriek oor ras en volg net die miljoene

akkreditasie

‘SA wealth gap unchanged since apartheid says World Inequality Lab” lui die opskrif in die jongste uitgawe van die nuustydskrif Time.

Die World Inequality Lab (WIL) is die dinkskrum van die Franse ekonoom Thomas Piketty wat ongelykheid oor die hele wêreld ondersoek. Vanweë Piketty se groot aansien word sy bevindings met respek behandel. En sy navorsers meen dat hulle Suid-Afrikaanse tendense sedert 1994 ondersoek het en dat hulle geen bewyse kon vind dat ongelykhede verminder het nie.

Wat natuurlik onsin is. Van Parys na Kaapstad is ’n ver ent en by die lees van hul verslag begin jy wonder of hul navorsers nie nóg verder weg gestaan het en Suid-Afrika deur ’n teleskoop ondersoek het nie. Want hulle het natuurlik die verkeerde vraag gevra. Almal kan sien dat ongelykhede hier nie minder is nie. Uit die aard van die saak: As werkloosheid toeneem sal die groep van desperate armes ook groei. Selfs as die rykes nie méér verdien nie, sal die gaping tussen hulle en diegene aan die onderkant van die spektrum toeneem. So, ja, algehele ongelykheid het toegeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos