R.W. Johnson: ’n Pad na algehele verval

akkreditasie
’n Diensleweringsprotes in Mfuleni, Kaapstad, vandeesweek. Foto: Jaco Marais
’n Diensleweringsprotes in Mfuleni, Kaapstad, vandeesweek. Foto: Jaco Marais

Nadat die minister van finansies aangekondig het dat maatskaplike toelaes nie vanjaar in ooreenstemming met inflasie gaan styg nie, was daar aanvanklik baie negatiewe kommentaar, maar dié kritiek is redelik vinnig oordonder deur eiegeregtige staatsamptenare se eise vir ’n salarisaanpassing van 7,9%.

Dié eis is op sy beurt vinnig verplaas deur studente se eise vir gratis hoër onderwys en daarna deur hernieude eise vir ’n basiese inkomstetoelae wat in sy oorspronklike vorm 33 miljoen mense sou teiken – behalwe dat om meer as die helfte van die bevolking te teiken beteken om niks te teiken nie.

Nadere ondersoek van hierdie eise is aanduidend van die mog-het-troffe-aard van ANC-besluitneming. Maatskaplike toelaes het in 2003-2004 begin styg. Aanvanklik het 6,8 miljoen mense sulke toelaes ontvang, waaronder twee miljoen bejaardes. Hierdie gewaagde poging om Afrika se enigste welsynstaat te begin het gebeur te midde van ’n kommoditeit-supersiklus wat ekonomiese groei van 5% per jaar tot gevolg gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos