R.W. Johnson: Xenofobie? Nee, dis SA se selfbehoud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onwettige immigrante – die meeste van Zimbabwe – by ’n vlugtelingsentrum in Johannesburg in 2008. Foto: John Moore
Onwettige immigrante – die meeste van Zimbabwe – by ’n vlugtelingsentrum in Johannesburg in 2008. Foto: John Moore

Teen 2050 sal Nigerië se bevolking meer as 400 miljoen wees. Dit sal die VSA verbysteek en die wêreld se derde digsbevolkte land word. Dis ’n fundamentele deel van Afrika se stuwende demografiese groei van 2,7% per jaar – meer as twee keer so snel as Suid-Asië (1,2% per jaar).

Dit beteken Afrika voeg elke twee jaar die ekwivalent van Frankryk se bevolking by. So, teen 2050 sal Afrika se bevolking verdubbel tot 2,5 miljard of meer as ’n kwart van die wêreld se mense. Teen 2100 sal Afrika 39% van die wêreld se bevolking huisves.

Die basiese rede daarvoor is die sukses van koloniale medisyne, wat kindersterftes dramaties verminder en lewensverwagting verhoog het. In reaksie daarop het Afrika-gesinsgroottes net effe afgeneem, so baie families in Afrika is steeds baie groter as wat nodig is vir vervanging.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos