Taalverarming nie gekeer deur wette, voorskrif

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

Dis werklik indrukwekkend. Dit wat ’n mens van jou moedertaal weet. Hoe jy dinge wat jy waarneem, jou gewaarwordinge daaromtrent, tot in die fynste besonderhede in jou taal kan verwoord. Dit is die onderwerp van ’n nuwe boek deur die Nederlandse taalkundige-joernalis Liesbeth Koenen: Wat je zegt, gaat vanzelf. “So gaan dit met taal: Jy weet nie wat jy weet nie, en dat jy dit nie weet nie, weet jy óók nie.”

Sondag luister ek na Liesbeth op YouTube. Net so, dink ek. Onbuigsame voorskrifte, puntenerigheid skrik taalgebruikers af. Hoekom fokus ons gedurig op die praat- en skryffoute wat moedertaalsprekers maak? Waarop ons moet wys, is hoeveel gewone taalgebruikers rééds weet, wat hulle vanself goed kan doen, hoe bevredigend dit is om goed met taal te werk.

Moenie bang wees om te skryf nie, moet ons sê. Jy kan aanvoel of ’n sin goed is of nie. Ons kan oor spelfoute praat, maar spelling is net ’n klein onderdeel van die taalkennis waaroor jy beskik. Nes Liesbeth, vind ek die gedurige gehamer op foute soms erg vervelend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.86
-0.9%
Rand - Pond
20.44
-0.9%
Rand - Euro
17.22
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.70
-0.8%
Silwer
24.16
-1.7%
Palladium
2,006.86
-2.6%
Platinum
1,032.00
-2.9%
Brent-ruolie
85.99
+0.5%
Top-40
61,025
+1.0%
Alle aandele
67,615
+1.0%
Hulpbronne 10
63,620
+0.3%
Industriële 25
87,147
+1.5%
Finansiële 15
14,027
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos