Texas-wet maak wel in SA saak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf
Prof. Amanda Gouws Foto: Verskaf

Die nuwe wet wat aborsie in Texas byna onmoontlik maak, is “briljant” in die mate waartoe dit Amerikaanse burgers die reg gee om vroue, klinieke en medici wat aborsies doen, te polisieer. Die wet maak aborsie ná ses weke van swangerskap onwettig, wanneer die meeste vroue nog nie eens besef hulle is swanger nie.

Dit staan nou enige burger vry om ’n hofsaak aanhangig te maak teen enige vrou wat ’n aborsie aanvra of teen iemand wat dit uitvoer. Dit beteken die staat dra geen verantwoordelikheid vir die afdwing van die wet nie, maar aborsieklinieke gaan jare in voortslepende hofsake vasgevang wees wat elke Jan Rap en sy maat aanhangig kan maak.

Aborsie was nog altyd ’n kernsaak in Amerikaanse politiek wat die regses van die linkses (of liberales) onderskei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 52/2
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 55/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.84
+0.4%
Silwer
23.97
+3.3%
Palladium
2,090.93
+3.6%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos