Tim du Plessis: Melanie se ANC is die een wat hulp kort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Die oudambassadeur en gewese ANC-LP Melanie Verwoerd kan gerus ’n bietjie meer sê oor haar advies dat die DA sy steun moet gaan aanbied vir die ANC se parlementêre koukus se plan om die staat die voog te maak van sekere kategorieë van grondbesit.

Die ANC, nou wêreldwyd gereken as Afrika se voorste ploeterparty, spartel al amper vier jaar om sy sotlike Nasrec-besluit oor onteiening van grond sonder vergoeding te implementeer. Die Grondwet moet gewysig word. Daarvoor benodig die ANC ’n meerderheid van tweederdes in die parlement, een wat hy nie het nie. Die DA wil niks weet nie, wat die ANC-koukus nou met kruiperige verwagting na die EFF laat kyk.

Die EFF se standpunt is bot en brutaal: die staat moet álle grond (en sommer alle eiendom in private besit ook) sonder vergoeding onteien en in voogdyskap hou. Dan moet dit uitgedeel word aan “ons mense” – EFF- en plek-plek ook ANC-kodetaal vir African Suid-Afrikaners.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos