Troepe in Mosambiek maak ’n verskil, maar stryd nog nie gewonne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rwandese soldate voordat hulle in Julie vanjaar na Mosambiek vertrek het.  Foto: Reuters
Rwandese soldate voordat hulle in Julie vanjaar na Mosambiek vertrek het. Foto: Reuters

Militêre ingryping in Mosambiek se Cabo Delgado-provinsie het die situasie gestabiliseer, hoewel langtermynvrede nog nie ’n werklikheid is nie, skryf Liesl Louw-Vaudran.

Vir die inwoners van Palma, in die noorde van Mosambiek, was die laaste paar maande een lang nagmerrie.

Tientalle mense, insluitende een Suid-Afrikaner, is dood in ’n aanval op die dorp, in Maart vanjaar. Duisende het te voet of in skuitjies seelangs gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos