Vermy dié dom som en dwase Covid-19-denke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Wilhelm Jordaan
Wilhelm Jordaan

’N Mens kan net hoop die aangepaste vlak 4-inperkings sal ’n demper plaas op die uitdagende, bykans roekelose, fatalistiese wyse waarop ál meer mense die Covid-19-pandemie hanteer.

Want waar jy ook al beweeg, sien jy mense sonder maskers wat, dig op mekaar, sorgeloos sosiaal verkeer asof hulle kollektief onaantasbaar vir die virus is.

Dit is of diesulkes reken daar is in elk geval nie veel wat hulle kan doen om die virus te bestry nie. As jy dan nou siek word, is dit maar jou lot. Hoop vir die beste en glo die virus sal hom algaande uitwoed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos