Waldimar Pelser: Hier’s ’n paar vrae vir Piet Mouton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Diegene wat weier of huiwer om teen Covid-19 ingeënt te word, loop tereg deur.

As iemand wat self ingeënt is, wil ook ek graag vra: Waarvoor presies wag jy noudat amper 6 miljard dosisse entstof wêreldwyd toegedien is en dit duidelik is entstof is veilig –eindeloos veiliger, in elk geval, as om Covid-19 te kry? Speel jy eerder Russiese roulette met Covid-19 as met ’n entstof? Glo jy alles wat jy op YouTube kyk? Besef jy dat sterftekoerse daal as meer mense ingeënt is, of laat ander se lot jou koud?

En so aan en so aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos