Wie baat uit die ‘1652’-aanvalle?

akkreditasie
Heindrich Wyngaard
Heindrich Wyngaard

In sy opstel “Kritiese skole” van Junie 1939 lys N.P. van Wyk Louw verskillende skole van die literatuurwetenskap, waaruit hy vir homself ’n eie styl wou kies in najaging van sy strewe om ’n “wetenskaplik-gevormde kenner van die literatuur” te word.

Hierdie skole wissel van die “historiese metode” (waarin die letterkunde as historiese verskynsel beskou word) tot die “histeriese metode”. “Teenoor die historiese staan die histeriese metode,” skryf hy, “teenoor die objektiewe, die subjektiewe.”

En dan is daar ook wat Van Wyk die “persoonlike metode” en die “indringende metode” van literêre kritiek noem, maar met ’n tegniese verskil tussen die twee, te wete dat wie die uitgewer is en wie die skrywer is ’n rol speel in die kritikus se “persoonlike metode”-beskouing van ’n nuwe werk, terwyl die “indringende metode” vereis dat “die boek self gelees word”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,844.97
+0.2%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,043.00
+2.0%
Platinum
1,053.50
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos