Chris Pappas: Die DA se wit oemfaan ‘wat oor die kraal waak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Pappas vier saam met sy ondersteuners die DA se oorwinning in uMngeni.   Foto: Dennis Delport
Chris Pappas vier saam met sy ondersteuners die DA se oorwinning in uMngeni. Foto: Dennis Delport

Op hoërskool het hy meer swart as wit vriende gehad en hy is daaroor geboelie, sê Chris Pappas, nuwe burgemeester van uMngeni, die eerste stadsraad wat die DA tot dusver in KwaZulu-Natal gewen het.

Die groot blou-en-wit skildery van ’n groot, rollende brander wat agter Chris Pappas (30) hang, vertel in ’n sin die storie van wat pas in die stadsraad uMngeni gebeur het.

“Dit is taamlik surrealisties – die kollig en die druk op ons. Ons is ’n klein munisipaliteit in die hart van KwaZulu-Natal en daar is nie enigiets buitengewoon spesiaal aan ons in die groter bestel nie. Maar nou is ons in die kollig, want iets groots het hier gebeur; ek dink dis iets wat vir die res van KwaZulu-Natal ook goed gaan wees,” sê Pappas, wat ook adjunk-leier van die DA in KZN is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos