Gordhan: ‘Dalk kwaai, maar hy word gelei deur morele kompas’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Pravin Gordhan by ’n gedenkdiens in Kaapstad vir Ahmed Kathrada in 2017. Gordhan was destyds die gesig van die stryd teen die korrupte regime van oudpres. Jacob Zuma.  Foto: Gallo Images
Pravin Gordhan by ’n gedenkdiens in Kaapstad vir Ahmed Kathrada in 2017. Gordhan was destyds die gesig van die stryd teen die korrupte regime van oudpres. Jacob Zuma. Foto: Gallo Images

Hy kan dalk vir baie mense kwaai en nors lyk, maar Pravin Gordhan se morele kompas was nog altyd sy rigsnoer, skryf Jonathan Ancer en Chris Whitfield in dié uittreksel uit hul boek, Joining the Dots.

Derek Hanekom onthou toe Yunus Shaik hom gebel het toe Suid-Afrika se Covid-19-inperking in 2020 begin. Yunus is een van die ses Shaik-broers en was in die struggle-jare ’n ondergrondse operateur saam met Pravin Gordhan.

Nou het hy sakebelange in die toeristebedryf gehad en “sommige van die maatreëls het nie vir hom sin gemaak nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 210/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 3/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.5%
Rand - Pond
20.08
-0.1%
Rand - Euro
16.98
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,778.30
+0.8%
Silwer
24.01
+3.7%
Palladium
2,090.22
+3.5%
Platinum
1,048.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.2%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
+0.1%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos