'Grafgrawer': Vermistes se oorskot is 'kosbare skat'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Madeleine Fullard vroeër vandeesweek in die Red Hill-begraafplaas in Durban waar sy en haar taakspan opgrawings gedoen het.
Madeleine Fullard vroeër vandeesweek in die Red Hill-begraafplaas in Durban waar sy en haar taakspan opgrawings gedoen het.

Hoewel sy soms self soos ’n geraamte voel, is dit vir haar die kosbaarste skat in die wêreld om die oorskot van iemand se vermiste kind te vind, sê Madeleine Fullard aan Murray La Vita.

Madeleine Fullard verwys na haarself as ’n grafgrawer. Sy is die hoof van Suid-Afrika se Vermiste Mense Taakspan, ’n eenheid binne die nasionale vervolgingsgesag. Die taakspan bestaan uit agt lede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.01
+0.3%
Silwer
24.09
+0.0%
Palladium
1,980.00
+0.9%
Platinum
1,016.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos