Sterre wink nadat Colin aftree

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Adv. Colin Steyn (59) van Bloemfontein wat ná ’n kleurryke en vol regsloopbaan as senior staatsadvokaat by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) afgetree het. Foto: Mlungisi Louw
Adv. Colin Steyn (59) van Bloemfontein wat ná ’n kleurryke en vol regsloopbaan as senior staatsadvokaat by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) afgetree het. Foto: Mlungisi Louw

’n Nuwe lente het in sy lewe aangebreek ná sy aftrede einde Augustus, sê adv. Colin Steyn (59), senior staatsadvokaat en ’n militêre amateur-historikus van die historiese plaas Onze Rust, asook Leeuwberg by Bloemfontein.

Onze Rust het vroeër behoort aan sy oupagrootjie pres. M.T. Steyn, die sesde en laaste staatspresident van die Oranje-Vrystaat van 1896 tot 1902. Steeds word die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog uitgeleef en nageboots op die plaas wat in die familie Steyn se besit is.

Hier gesels hy, sy vrou, Jackie, en suster, Wilhelmien, oor sy interessante en kleurryke lewe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos