RRV: Empatie en meelewing is dít wat saak maak

akkreditasie

Tydens die 75-jarige herdenking van die bevryding van Auschwitz is een van die treffende toesprake op 27 Januarie 2000 gelewer deur die 93-jarige Marian Turkski, ’n Pools-Joodse historikus, joernalis en Auschwitz-oorlewende. In sy voordrag sluit hy aan by die gedagte dat Auschwitz nie net skielik uit die lug geval het nie. Nee, dit is moontlik gemaak deur duisende klein handelinge en regulasies wat ’n kultuur van verdagmakery, uitsluiting en verontmensliking laat groei het.

Deur talle klein stappe is mense onder die Nazi-regime stelselmatig oorweldig deur wat Turkski “the anaesthesia of indifference” noem. Só kon die pas later versnel waarmee booshede gepleeg is.

In sy toespraak noem Turkski dat hy nie soseer by hierdie geleentheid oor sy eie verskriklike ontberings wil praat nie, maar dat hy veral tot sy dogter, kleindogter en hul tydgenote wil spreek. Om die erns van wat hy wil sê te onderstreep verwys hy na ’n uitspraak van Primo Levi: “Auschwitz hét gebeur, daarom kan dit weer gebeur, en kan dit enige plek gebeur.” Dan rig hy die volgende woorde tot sy gehoor en jonger generasies wêreldwyd: “Be faithful to this commandment, to the eleventh commandment: thou shall not be indifferent.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 7
Rand - Dollar
15.91
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,842.44
+0.0%
Silwer
21.70
-1.0%
Palladium
1,961.00
-2.4%
Platinum
952.50
-1.5%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos