Deel

Stephan Joubert: God is altyd wie Hy is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ons is nie geroepe om alles in die lewe te verstaan of te verklaar nie. Ook skuld ons nie antwoorde aan almal oor elke denkbare geloofsvraag, probleem of krisis nie. Daarom verval ons nooit in oorhaastige clichés soos dat onverklaarbare dinge deel van God se geheimsinnige werke is nie. God is nie ’n geheimenis nie – in elk geval nie in die sin dat Hy totaal onbegryplik en onkenbaar is nie. God het Homself genoegsaam bekend gemaak in die Bybel. Sy wil is ook nie in geheimhouding gehul nie. Jesus self beliggaam sy wil. Hy voer dit ook uit, soos wat Hy self leer in Johannes 6:38-40.

God is kenbaar, dienbaar en verstaanbaar. Ja, natuurlik is Hy groter, heiliger, sterker, liefdevoller en genadiger as alles wat ons van Hom weet. Nooit kan ons die Here vasvang in ons eie klein verstand of in ons idees en woorde nie. Maar ons weet ook Hy is nie anders as hoe Hy Homself in die Bybel bekend maak nie. God het nie verskuilde kante nie. Hy is altyd wie Hy is

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 54/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.42
+0.3%
Rand - Euro
19.70
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
964.75
-0.3%
Palladium
1,419.22
+0.9%
Goud
1,974.41
+0.9%
Silwer
23.29
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos