50 Jaar gelede in Die Burger | 20 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Polisie het kruitvat ontlont: As die publiek moet weet watter planne agter die skerms beraam is, sal hulle besef dat Suid-Afrika op ’n kruitvat sit wat kon ontplof het as dit nie was vir die optrede van die veiligheidspolisie nie, het mnr. S.L. Muller, minister van polisie, gister gesê.

Sir Alec Smith op pad na besluit: Te midde van toenemende optimisme in Rhodesië oor ’n skikking in die Rhodesiese onafhanklikheidsgeskil het die samesprekinge tussen sir Alec Douglas-Home, Britse minister van buitelandse sake, en mnr. Ian Smith, Rhodesiese premier, gister ’n beslissende stadium bereik.

WRK wil terroriste help: Die Wêreldraad van Kerke het gister ’n veldtog begin om voorrade ter waarde van R238 000 vir drie “vryheidsbewegings” in Suider-Afrika in te samel . . . Hierdie “vryheidsbewegings” wil die Portugese bewind in Afrika, asook die regerings van Rhodesië en Suid-Afrika, omverwerp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 12
Lions 20
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Liverpool 0
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 1
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 16
Ulster 13
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos