50 Jaar gelede in Die Burger | 24 November 1971

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Rhodesië: Beraad kom tot punt: Deurslaggewende samesprekings oor die Rhodesiese onafhanklikheidskwessie is gisteraand in Salisbury gevoer. Sir Alec Douglas-Home, Britse minister van buitelandse sake, het gisteraand sowat sewentig minute lank met mnr. Ian Smith van Rhodesië beraadslaag nadat daar reeds vroeër die dag lang samesprekings was.

Britz-moorde: Man na inrigting: Joseph Morgan, beweerde moordenaar van mev. Johanna Britz en haar twee kinders van die Paarl, is ’n gevaar vanweë sy onvoorspelbare handelinge wat hy nie kan beheer nie. Hy raak periodiek weens onverstaanbare redes gewelddadig, het ’n neuroloog gister in die Hooggeregshof in Kaapstad getuig . . . Sy het gesê daar is aansienlike twyfel of Morgan normaal is . . . Morgan is vir verdere waarneming na ’n inrigting gestuur.

Blitsige swart atleet in Kaap: Nog buitelandse atlete het gister in die Kaap aangekom vir die naweek se internasionale atletiekbyeenkoms in Groenpunt. Onder hulle was ook die eerste nie-blanke atleet, Jean-Louis Ravelomanantsoa van Madagaskar, die beste naelloper vanjaar ter wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos