Deel

50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 26 Februarie 1973

akkreditasie

Vonke spat: Inwoners van Jeffreysbaai is vol afwagting oor die stadsraadsvergadering wat vanaand op dié dorp gehou sal word. Seker een van die belangrikste besprekingspunte in die geskiedenis van die raad word vanaand afgehandel. Dit is die probleem van die onlangse taalkwessie wat die raad in twee groepe verdeel het.

Groen erfenis: Sowat 10 000 bome gaan vanjaar, met die Groen Erfenis-veldtog, aan skole en nywerhede beskikbaar gestel word, het mnr. John Shelton, direkteur van parke en ontspanning van Port Elizabeth se stadsraad, gesê. Inwoners van Port Elizabeth kan soos gewoonlik ook hibiskus- en karlienbome van dié afdeling ontvang. “Ons het tussen 8 000 en 10 000 bome beskikbaar en dit sal mettertyd aan die verskillende skole en nywerhede gegee word,” het mnr. Shelton gesê.

Vrouesokkerspan: Port Elizabeth se vrouesokkerspan – die Nikker Elf – het die naweek hul eerste wedstryd met 5-3 gewen. Hulle is nou slaggereed vir hul eerste groot wedstryd teen die Claremont Demons van Kaapstad. Karin Steffen en Colleen McGwenne het elk twee doele aangeteken en Rhona Strydom ’n strafdoel. Sowat 200 toeskouers het om die veld gesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
963.38
-0.4%
Palladium
1,422.71
+1.2%
Goud
1,971.87
+0.8%
Silwer
23.27
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos