Deel

50 Jaar gelede in Die Oosterlig | 5 Maart 1973

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Voorbladfoto-byskrif: Niks is lekkerder as om ’n paar dae lank nie hoef skool toe te gaan nie. Mark Langton (12) geniet die ongevraagde “vakansietjie” in die hospitaal ná ’n voorval gister by sy huis. Mark is die seun van mnr. en mev. R.L. Langton van Shortweg 91, Walmer. Mark en ’n vriend, Adrian Diamond, het buite met sy pa se boot gespeel toe sy voet gly. Hy het van die boot, wat op ’n slaapwa was, afgeval en albei sy gewrigte en sy linkerhak gekraak. Mark was vandag vol glimlagte en sê hy voel amper nie die pyn nie. By hom is verpleegster Eunice Markotter.

Groot skade: Mnr. J.F. Vermaak, ’n groot voëlboer van Despatch, het die naweek honderde rand skade gely toe by sy voëlhokke ingebreek is. ’n Ruk daarna het ’n onbekende sy dogter gebel en gedreig dat die volgende aand weer by hom ingebreek sou word. Mnr. Vermaak is een van die grootste voëlboere in Suid-Afrika en is landwyd bekend vir sy duiwe en verskillende soorte kwartels.

Aansteeklike siektes: Altesame 218 gevalle van aansteeklike siektes is in Januarie vanjaar in Port Elizabeth aangemeld, teenoor 188 verlede Januarie, lui ’n verslag van die stadsgesondheidshoof aan die gesondheidskomitee, wat vanmiddag vergader het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
963.38
-0.4%
Palladium
1,422.71
+1.2%
Goud
1,972.31
+0.8%
Silwer
23.31
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos