book-icon Uitgawe Een vals noot sal Hanie demp nie

Kyk: Hanlie Retief gesels met Deidre Le Hanie

akkreditasie
In haar eerste weke as die ATKV se nuwe besturende direkteur moes Deidre Le Hanie vinnig leer roei in die witwaters van die Afrikaanse kultuurgemeenskap.                               Foto: Conrad Bornman
In haar eerste weke as die ATKV se nuwe besturende direkteur moes Deidre Le Hanie vinnig leer roei in die witwaters van die Afrikaanse kultuurgemeenskap. Foto: Conrad Bornman

‘Geen van daai gospelliedjies wat ek 25 jaar lank elke naweek in kerke regoor die land gesing het, sou kon uitjubel hoe ek gevoel het toe ek hoor ek is die ATKV se nuwe bedryfshoof nie.

“Ek het op my knieë op die riempiesmat neergesak en gesê, Here, dankie. Vir my was dit ’n wonderwerk.”

Dié Wes-Randse oud-IT-baas se hallelujas is intussen verswelg deur ’n plaag murmurerings uit Afrikaanse geledere.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos