HUISGIDS: Moderne woning met puik ligging

akkreditasie
Die mooi swembad en netjiese tuin is ’n lus vir die oog.
Die mooi swembad en netjiese tuin is ’n lus vir die oog.

Dit is geleë in Alphen Park suid van Garsfontein-weg en effens oos van Delyweg.

Hierdie ligging is naby die N1, Menlyn Park, die Pretoria-buiteklub, Hazelwood se eetplekke en natuurlik verskeie skole.

Dié pragtige woning bestaan uit twee vlakke. Die boonste verdieping bied drie ruim en suite-slaapkamers wat noord front met genoegsame hangkaste/stoorruimte. Op die onderste vlak met ’n suidelike ingang is daar ’n studeerkamer links naby die hoofin­gang. Regs van die ingangs­portaal is ’n ruim leefarea wat noord front wat ook maklik as ’n kantoor aangewend kan word. Daar is ook ’n aparte gastetoilet. Die kombuis is modern en die beligting indrukwekkend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 108/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.5%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,779.46
+0.5%
Silwer
23.93
+1.0%
Palladium
2,106.00
-0.1%
Platinum
1,044.01
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.2%
Alle aandele
66,727
-0.3%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos