Helpende Hand vier 40 000-mylpaal

Helpende Hand se bestuur – Hannes Noëth, Johan Nel, Lizanne Coetzee, Antoinette Deysel en René Roux – vier die organisasie se groot mylpaal van 40 000 ondersteuners by die Voortrekker- monument.   Foto: Verskaf
Helpende Hand se bestuur – Hannes Noëth, Johan Nel, Lizanne Coetzee, Antoinette Deysel en René Roux – vier die organisasie se groot mylpaal van 40 000 ondersteuners by die Voortrekker- monument. Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Die welsynsorganisasie Solidariteit Helpende Hand se ondersteunertal het te midde van die Covid-19-pandemie die 40 000-kerf verbygesteek.

Volgens Hannes Noëth, Helpende Hand se uitvoerende direkteur, is dit nie net ’n gewone mylpaal nie, maar ’n mylpaal van hoop.

“Die pandemie mag ons dalk onkant betrap het, maar dit het ook ons krag gewys,” sê hy. “Mense moet besef dat ons hierdie mylpaal gehaal en verbygesteek het in ’n tyd van Covid-19, in ’n tyd van krisis, in ’n tyd van uitdagings en in ’n tyd van beproewing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.6%
Rand - Euro
16.90
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.66
+0.3%
Silwer
23.72
+2.3%
Palladium
2,093.00
+3.6%
Platinum
1,043.96
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos