Uitstalling van werke wat kunstenaar ná losprys maak

Annemie Odendaal se uitstalling Losprys het Saterdag in die Tina Skukan-galery in Faerie Glen, Pretoria, geopen. “In die huidige klimaat van vandag, kan ons onsself vasgevang bevind in ’n slegte situasie,” sê sy. “Of dit ’n mislukte verhouding, loopbaan of omgewingsangs is, ’n mens kan vasgevang word in jou omstandighede.Eers as ons die besluit neem om los te breek, sal ons besef watter swaar gewig ons stadig opgetrek het en kan ons ons vlerke sprei en ons distansieer van die bande wat ons bind.” Odendaal sê die uitstalling is ’n samestelling van werke wat sy gemaak het nadat sy haar eie losprys betaal het. Die uitstalling is tot 9 September te sien. Odendaal sal ook op die volgende twee Saterdae by die galery wees om met besoekers te gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos