Dié vier eiendomme in Wynberg te koop

akkreditasie
’n Straataansig van die eiendomme vir gemengde gebruik wat op 25 Au­gustus in Wynberg onder die hamer kom.
’n Straataansig van die eiendomme vir gemengde gebruik wat op 25 Au­gustus in Wynberg onder die hamer kom.

Vier eiendomme vir gemengde gebruik, met ’n gesamentlike erfgrootte van sowat 1 000 m², sal later vandeesmaand in Wynberg deur Rawson Auctions Wes-Kaap opgeveil word.

Die eiendomme is aangrensende erwe, waarvan twee na Hoofweg en twee na Eborweg in Wynberg uitkyk. Die eiendomme is ideaal om gesloop en ontwikkel te word tot ’n woonstelblok, met die grondverdieping wat kommersieel aangewend kan word wat steeds voordeel kan trek uit die hoë voetverkeer vanaf Hoofweg.

Die eerste eiendom, een van twee wat na Hoofweg uitkyk, is ’n dubbelverdieping-gebou (212 m²) met twee winkels op die onderste verdieping en woonkamers op die boonste verdieping.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos