Gebruikte voertuie landwyd onder hamer

akkreditasie
Park Village Auctions stel ’n groot verskeidenheid van voertuie beskikbaar om in Suid-Afrika se vraag na gebruikte motors te voorsien.
Park Village Auctions stel ’n groot verskeidenheid van voertuie beskikbaar om in Suid-Afrika se vraag na gebruikte motors te voorsien.

Motoriste wat nuwe wiele wil aanskaf, sal behoorlik kan kies en keur op Park Village Auctions (PVA) se volgende aanlyn veiling.

Die veilingshuis het in ’n japtrap nog ’n aantal voertuie bekom om te voorsien in die huidige groot vraag na gebruikte motors.

“ ’n Kombinasie van stygende brandstofpryse, min voorraad van nuwe motors (weens ’n wêreldwye tekort aan mikroskyfies) en ’n stabiele, lae rentekoers dra daartoe by dat gebruikte motors die voorkeur-keuse vir verbruikers is,” sê Clive Lazarus van PVA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 42/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 28/3
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.41
+0.5%
Silwer
23.92
+1.0%
Palladium
2,098.50
-0.9%
Platinum
1,046.51
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.4%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos