Twee huise, nege erwe word opgeveil

akkreditasie
Een van die tweeslaapkamerhuise op die Connemara Close-land­goed in die hartjie van Dullstroom wat opgeveil gaan word.
Een van die tweeslaapkamerhuise op die Connemara Close-land­goed in die hartjie van Dullstroom wat opgeveil gaan word.

Van’s Mpumalanga Afslaers gaan twee huise en nege erwe in Dullstroom by ’n gesogte landgoed op ’n veiling verkoop.

Die eiendomme op die Connemara Close-landgoed behels twee gemeubileerde tweeslaapkamerhuise op erwe van 613 m² en 698 m², asook nege erwe van sowat 600 m² elk.

Dullstroom is danksy sy natuurskoon ’n gewilde wegbreekplek onder besoekers en een van die land se voorste bestemmings om kunsvlieghengel te beoefen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 57/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 38/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,778.67
+0.6%
Silwer
23.90
+1.1%
Palladium
2,088.00
-0.7%
Platinum
1,044.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos