.

Kunstenaars snak na hul asem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Eddie Collins

In aanloop tot die Musiekfees met Jo Black van 8 tot 10 Oktober in die stad, brand kunstenaars, organiseerders en belanghebbendes se mond.

Die Chillie Challenge het op 14 Augustus begin en behels dat kunstenaars ’n witwarm rissie-skyfie eet.

“Talle van die kunstenaars het al dié uitdaging aanvaar en goed na hul asem gesnak,” sê Yodette Rheeder, organiseerder.

Sy en mede-musiekfeesorganiseerder Jacques van Wyk sê hulle is opgewonde oor dié fees, waar musiekliefhebbers kan ontspan.

Op die volgende Chilli Challenge, Saterdag (18/09) om 14:00 by Moeder Rafie se Koffiewinkel in Tuinpark in Langenhovenpark, sal Hilton Crest, een van die feeskunstenaars, sy staal toon.

Die Musiekfees word op ’n terrein in Van Blerck-laan in Langenhovenpark gehou, met stalletjies, eet- en drinkgoed.

Kaartjies is beskikbaar op phoenixpro.co.za. Kry inligting op die Facebook-blad Music Festival Bloemfontein October 2021 of bel Rheeder by 060-890-7333

besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 54/1
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 33/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,778.67
+0.6%
Silwer
23.90
+1.1%
Palladium
2,088.00
-0.7%
Platinum
1,044.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.4%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos