.

Span se trap nie genoeg om spat te ontduik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die wenspanne in elke graad het die geleentheid te kry om die ander groep nat te gooi. Hier gooi meisies in die gr. 10-groep seuns nat. Foto’s: Lientjie Mentz

Dit was Vrydag (10/09) tyd vir ’n “dunk” op die Hoërskool Jim Fouché se Dankdag toe deelnemers aan ’n fietsry-uitdaging hul verlies met ’n emmer water moes ontgeld.

Honderde leerlinge, onderwysers en alumni het op Saterdag 4 September altesaam 1 750 km getrap om geld vir die skool in te samel.

Die afstand is op 14 oefenfietse by die Towers-winkelsentrum in Langenhovenpark afgelê.

Volgens Louisa Kotzé, bemarker by die skool, het die meisies as oorwinnaar uit die stryd getree. Behalwe vir die gr. 9-klas, het al die ander klasse se seuns verloor.

“Afgevaardigdes van elke graad en mansonderwysers moes dit Vrydag ontgeld. Die wenners het hulle met emmers water sopnat gegooi.”

Die drie klasse wat die meeste geld ingesamel het, is ook op hamburgers en koeldrank getrakteer.

besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 20/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 14/1
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.5%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.34
+0.5%
Silwer
23.93
+1.1%
Palladium
2,099.88
-0.2%
Platinum
1,046.51
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos