.

Plaaslike bier borrel uit bo die res

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Plaaslike bier het ’n prys gewen op die brouery en proe-intervarsity wat vanjaar vir die 14de keer aangebied is.
c
Die CUTbrU-span het die Best African Wild Ale-kategorie in die brou- en proe-intervarsity gewen. Die spanlede is van links dr. Olga de Smidt, Magauta Hlatywayo, Puleng Zacharia, Lehlohonolo Qhanya en Janwillem Scheepers. Foto: Verskaf
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se broueryspan CUTbrU was tops in die afdeling beste African Wild Ale in die geleentheid wat deur die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) en die SUT saam met die Sentrum vir Toegepaste Voedselsekuriteit en Biotegnologie (CAFSaB) by die SUT in samewering met die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied is.
Die kompetisie wat vanjaar in Bloemfontein aangebied is, het dit ten doel om studente opgewonde te kry oor die bierkultuur en die brou van bier.
Die bier is vanjaar volgens ’n nuwe stelsel beoordeel.
Die kompetisie is verlede jaar aanlyn aangebied en die SUT se span was verlede jaar die algehele wenners.
Vanjaar het 12 universiteite in 50 verskillende afdelings aan die kompetisie deelgeneem.
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos