Vlugvoetig deur Montagu

akkreditasie
Verken Montagu op wiele! Marchelle van Zyl, toergids in Montagu, voor Flying Feet in Badstraat. Foto’s: HELEEN COERTZE
Verken Montagu op wiele! Marchelle van Zyl, toergids in Montagu, voor Flying Feet in Badstraat. Foto’s: HELEEN COERTZE

Marchelle van Zyl, ons gids vir die oggend, bied begeleide fietstoere deur die dorp aan. Sy wag ons klompie in Badstraat met ’n warm glimlag, byderwetse hoedjie, groen baadjie en astrante strikdassie voor die toerismekantoor-en-winkeltjie in. Voor haar pronk die fietse in gelid – ware aandagtrekkers uit ’n vorige era.

“Hulle is op ’n buitengewoon gesellige dag, ’n bietjie meer as ’n jaar gelede deur van die dorp se kunstenaars in grafiese kunswerke omgetower. Elke fiets is met ’n unieke karakter tot individuele unieke kunswerk omskep,” sê sy met ’n knipoog.

Entoesiasties verduidelik sy al die moets en moenies van fietsry en herinner ons speels aan lank vergete padreëls uit ons laerskooldae.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos