Opruimingsveiling sonder reserwepryse

akkreditasie
Dié ontwerperspalmtassie is ook by die veiling te kry.
Dié ontwerperspalmtassie is ook by die veiling te kry.

Van vandag tot Sondag bied Old Johannesburg Warehouse Auctioneers ’n veiling aan wat ’n geen-reserweprys-opruimingsessie met 300 lotte insluit.

Dié sessie, wat vandag om 13:00 begin, het onder meer meubels, keramiek, glasware en kuns.

Môre begin die gewone antiekesessie om 09:00. Die verskeidenheid sluit in Georgiaanse meubels, waarvan ’n boekrak en kaart­tafel vermelding verdien, skaars Transvaal-Africana-meubels, keramiek en silwer, Anglo-Boereoorlog-stukke, seldsame muntstukke en note, klassieke emaljetekens en gereedskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos