Bladskud: Nuwe boord wink vir jong wyn­maker Tim Whitfield by Plaisir

akkreditasie
Tim Whitfield Foto: VERSKAF
Tim Whitfield Foto: VERSKAF

Whitfield gaan onder die wynmaker Ronell Wiid werk, wat eersdaags die leisels as keldermeester vir onderskeidelik Plaisir, sowel as die wynplaas Bartinney Wines in die Banhoekvallei buite Stellenbosch gaan vashou.

Al twee wynlandgoedere word deur dr. Michael Jordaan, uitvoerende hoof van die waagkapitaalfirma Montegray Capital, en sy vrou, Rose, besit. Hulle het die Plaisir-landgoed einde verlede jaar by die drankgroep Distell gekoop. Jordaan is ook onder meer bekend as die voormalige uitvoerende hoof van FNB.

“Die diepte van wynmaaktalent wat daar tans in die Suid-Afrikaanse wynbedryf is, het ons keuse moeilik gemaak. Dit herbevestig egter net ons posisie dat ons in staat is om die beste in die wêreld te wees, deur met die beste mense op die beste terroir te werk,” sê die Jordaan-egpaar luidens ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0/1
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.76
+0.5%
Silwer
23.90
+1.1%
Palladium
2,106.00
-0.2%
Platinum
1,046.73
+0.4%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,158
-0.5%
Alle aandele
66,727
-0.5%
Hulpbronne 10
62,801
-1.7%
Industriële 25
85,132
+0.2%
Finansiële 15
14,131
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos