Het jy gehoor? Bonnievale se wit én rooi kry wêreldgoud

akkreditasie
wyn
wyn

Die twee wyne waarvoor die kelder goud opgeraap het, is die The River Collection Sauvignon Blanc 2021 en die Bonnievale Limited Release Cabernet Sauvignon 2019.

“Dit is altyd verblydend om erkenning te kry – dis ’n riem onder die hart as beoordelaars erkenning gee aan almal wat betrokke is by die produksie van hoëgehalte-wyne,” sê die hoofwynmaker, Marthinus Rademeyer, luidens ’n verklaring.

Gilbert & Gaillard is die uitgewer van ’n aanlyn gids vir wyn in Frankryk en 22 ander lande, en is ’n belangrike maatstaf vir wynkelders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 64/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 46/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,778.67
+0.6%
Silwer
23.90
+1.1%
Palladium
2,088.00
-0.7%
Platinum
1,044.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos