Samewerking tot voordeel van swart sakelui

akkreditasie
Die historiese Nietvoorbij-kelderkompleks by die Landbounavorsingsraad gaan eersdaags ’n tuiste vir wynhandelsmerke in swart besit huisves. Foto: VERSKAF
Die historiese Nietvoorbij-kelderkompleks by die Landbounavorsingsraad gaan eersdaags ’n tuiste vir wynhandelsmerke in swart besit huisves. Foto: VERSKAF

Luidens ’n verklaring wat onlangs deur dié eenheid uitgereik is, is ’n huurooreenkoms met die Landbounavorsingsraad (LNR) gesluit vir ruimte in die Nietvoorbij-kelderkompleks om ’n handelsmerktuiste vir wynondernemings in swart besit te ontwikkel. Volgens Sawitu sal hierdie tuiste ’n eerste in sy soort wees.

“Dis belangrik om geleenthede vir klein en mediumondernemings te ondersoek deur die bestaande bates en infrastruktuur van openbare entiteite (en ander staatsinstellings) te gebruik,” het Joyene Isaacs, voorsitter van die LNR, gesê.

Volgens Isaacs is die ooreenkoms ’n uitstekende voorbeeld van wat bereik kan word deur buite die boks te dink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos