Tyd raak min vir sauvignon blanc-makers

akkreditasie
Die wyne wat vanjaar in die Sauvignon Blanc SA Toptien-kompetisie meeding, word van 31 Augustus tot 2 September beoordeel. Foto: VERSKAF
Die wyne wat vanjaar in die Sauvignon Blanc SA Toptien-kompetisie meeding, word van 31 Augustus tot 2 September beoordeel. Foto: VERSKAF
sauvignon blanc

Die inskrywings vir die 2021 Sauvignon Blanc SA Toptien-kompetisie is nou oop en sauvignon blanc-produsente word uitgenooi om mekaar die stryd aan te sê.

Volgens RJ Botha, Sauvignon Blanc SA se voorsitter, speel hierdie jaarlikse kompetisie ’n belangrike rol om die beeld van sauvignon blanc – die topverkoper-variëteit in die land – te bevorder.

“Die toptien-kompetisie bied nie net aan produsente ’n geleentheid om hul wyne teen ander sauvignon blanc in die land te meet nie, maar ook om vir uitblinkergehalte beloon te word met ’n toptien-prys – die toppunt van erkenning wat uiters waardevol is in die bemarkingswaarde van individuele wyne,” sê hy luidens ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 87/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.45
+0.5%
Silwer
23.95
+1.2%
Palladium
2,125.21
+0.9%
Platinum
1,047.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.1%
Finansiële 15
14,131
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos