.
Deel

Arende vier ope dag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool Strand het sy ope dag verlede Maandag (20 Februarie) gehou en was bevoorreg om talle voornemende Arende en hul ouers by die skool te verwelkom. Die spesiale gaste is ontvang deur leerders van die Arend-raad, wat onderskeie groepe met ’n toer deur die skool en sportterrein begelei het. Elke besoeker het ’n heerlike sjokoladekolwyntjie met ’n welkomvlaggie ontvang, wat deur leerders van die verbruikerstudieklas gebak is. Die gaste is ook heerlik deur die skool se toutrekspanne vermaak, wat moes “improviseer” met die “trek” van ’n Toyota Fortuner-motor. Die toer is afgesluit met ’n verwelkoming deur die skoolhoof, Danie Malan, en die beheerliggaamvoorsitter, Eben Potgieter. Hoërskool Strand het sy dankbaarheid aan elke leerder en ouer wat die dag bygewoon het, en hul opgewondenheid vir dié wat in 2024 as deel van die Arend-familie gaan terugkeer, uitgespreek. Die skool herinner aanlyn aansoeke by die WKOD open Maandag 13 Maart en sluit Vrydag 14 April.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos