.

Kerke hou saam Geloftediens

akkreditasie

Die Gesamentlike Geloftediens van die Gereformeerde kerk, Nederduitsch Hervormde kerk, Afrikaanse Protestante kerk en Evangeliese- Gereformeerde kerk vind Donderdag 16 Desember plaas.

Die geleentheid begin om 08:45 vir 09:00 by die kerkgebou van die Nederduitsch Hervormde kerk op die hoek van Boschendal- en Elimstraat in Strand.

Op die program is voorsang; die verwelkoming en bedanking deur br. Willem Reyneke van die Gereformeerde kerk; toetrede en Geloftediens deur ds. Gerrit-Daan van der Westhuizen van die Hervormde kerk; votum, seën, lofsang, skriflesing, verkondiging en gebed; lees van die Gelofte van Bloedrivier deur ds. Wim Smith van die Evangeliese Gereformeerde kerk; slotsang en seën; wegsending; en koffie en tee.

Covid-19-protokol sal gevolg word. Alle belangstellendes welkom.

. Vir vervoer-navrae, bel br. Willem Reyneke by 083 375 7701.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos