.

Uitblinkers kry pluimpies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Theunie van der Merwe
Theunie van der Merwe

Die Hoër Landbouskool Jacobsdal (Landboudal) se hoofleiers vir 2022 is onlangs aangewys, en talle uitblinkers is vir hul prestasies beloon.

Die hoofleiers is:

  • Madré Erasmus (hoofmeisie);
  • Theunie van der Merwe (hoofseun);
  • Chrisna Roelofse (onderhoofmeisie); en
  • Paul van Zyl (onderhoofseun).

Die verteenwoordigende raad van leerlinge is:

  • Gr. 9: Simeon de Klerk, Jannie de Waal, Nina Brink en Tanja Dercksen;
  • Gr. 10: Brink Bruwer, Henco Truter, Marizanne Jacobs en Jomé van der Linde;
  • Gr. 11: Anneline de Wet, Claire Nolan, Marine Cloete, Wessel van Niekerk, Franz Homsek, Handré Jacobs, Nico Geldenhuys, Rian Steenkamp en Tristan Oehley; en
  • Gr. 12: Theunie van der Merwe, Johan Greyling, Paul van Zyl, De Vos Pienaar, Janco Etzebeth, Dirk le Roux, Deon Labuschagne, Madré Erasmus, Chrisna Roelofse, Lizarie Dercksen, Nadine Pretorius en Mikyla Weideman.

Eerbewyse is ook aan die volgende leerlinge toegeken:

  • Wian Botma (dux-leerling);
  • Louis van der Westhuizen (junior landbou-dux-leerling);
  • Julian Snyman (senior landbou-dux-leerling);
  • Stefan Hendrikz en Leane du Toit (sportman en -vrou); en
  • Stefan Hendrikz en Anneline de Wet (veelsydigste sportman en -vrou).
Madré Erasmus
Wian Botma

    Inperking vir
    DAE
    URE
    MIN
    Rand - Dollar
    16.27
    -1.9%
    Rand - Pond
    21.71
    -0.0%
    Rand - Euro
    18.42
    +0.1%
    Rand - Aus dollar
    11.59
    +0.0%
    Rand - Jen
    0.14
    +0.2%
    Goud
    1,792.60
    0.0%
    Silwer
    23.13
    0.0%
    Palladium
    1,751.49
    0.0%
    Platinum
    955.50
    0.0%
    Brent-ruolie
    72.72
    -11.6%
    Top-40
    62,411
    -2.6%
    Alle aandele
    68,615
    -2.8%
    Hulpbronne 10
    64,074
    -2.5%
    Industriële 25
    92,909
    -1.3%
    Finansiële 15
    12,995
    -6.8%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Blitsblik op ’n maatskappy

    Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

    Verkeer in jou area

    Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

    Klik om te stel
    Nuuswenke

    Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

    Stuur 'n e-pos