.

Kameeldoring: Vrae wek vraag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hoewel Oudste se lyf en klank aanwesig is, is Mamma soms onseker waar sy gedagtes spookloop.

Van die min oomblikke waarin hy nie denkbeeldige dinosaurusse in die tuin tem of ’n leërskare met stokke aanval nie, rem hy meteens, frons en is hy vasgegiet in stille verwondering. Mamma kan maar weet ’n vraag gaan volg.

Pappa lyk soos ’n doodsengel en sy swart toga verander hom in Batman. Hy lei vanoggend ’n verassingsdiens by die kerk.

Oudste wil weet wat “verassing” is. Ons verduidelik bondig en noem bolangs van die as wat in ’n klein boksie gesit word.

Nóg ’n frons volg: “That sounds awfully uncomfortable and squeezed in. I don’t want to die.”

Die volgende dae verloop so:

“Why can’t we keep Jumpy?” (Dit is die padda wat duskant ’n visdammetjie onder ’n groenigheid skuil en slaap).

“Do you have chocolate? Mommy always hides chocolate and sweeties.”

“Are we going to see Fluffy in heaven?” (Fluffy is ’n hasie wat hy opgespeel het).

“I don’t want to die. What’s the other option?”

“Can’t Daddy be my dentist?” (Hy het ’n gaatjie in sy tand wat nog nie pyn nie en Mamma het geweier om wondergom bo-oor te plak.)

“Do you believe aliens exist?”

“Why can’t we go to Saturn?”

“Why do you always say no?”

Mamma wil weet: “Hou die vrae ooit op?”

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos