.

Aftreeoord spog nou met lekker restaurant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met groot opgewondenheid het inwoners van Ouder Renbaan-aftreeoord Donderdag 4 November ’n skemerkelkie-geleentheid bygewoon ter opening van hul pragtige, nuut ingerigte restaurant. Die voorsitter van die huiseienaarsvereniging, Stoney Steenkamp (aan die woord), het beklemtoon dat dit ’n groot aanwins sal wees vir die mense van die aftree-oord. Die restauranteur is die koskenner Marilie Herholdt en die inwoners kon smul aan haar keurige geregte. Die restaurant is deur die week daagliks oop en bied ’n interessante verskeidenheid ontbyt, ligte middagetes en smulhappies vir teetyd aan. Die Greens Restaurant sal ook in die toekoms vir die publiek oop wees. Foto:

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos