.
Deel

Gift of the Givers gee geskenk van mobiliteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gift of the Givers het onlangs ná ’n versoek van die gemeenskapswerker Freek Jacobs vyf rolstoele geskenk om aan behoeftiges in die Wellington-omgewing te skenk. Een van die begunstigdes is die 62-jarige Johan de Vries. De Vries het albei bene verloor en sy broer het hom die afgelope sewe jaar op sy rug gedra wanneer hy êrens moes gaan. Die ander begunstigdes was twee bejaarde vroue, ’n bejaarde man asook ’n tienerseun. Volgens Jacobs het raadslid Ruth Arnolds en die span gemeenskapswerkers wat saam met haar werk, gehelp om die begunstigdes te identifiseer. Van links is Freek Jacobs, Clifford de Vries, Philesa Ntsila (Gift of the Givers), David Geduld, Ruth Arnolds (raadslid), Thobela Mboleka (Gift of the Givers), Allan Oliver en Bellmordene Robson. Johan de Vries sit voor in sy nuwe rolstoel.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 0
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 0
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos