Volksblad in die afgelope week

akkreditasie
Louzanne Coetzee en Estean Badenhorst pronk trots met die Paralimpiese silwermedaljes wat hulle Maandag in Tokio gewen het.    Foto: Getty Images
Louzanne Coetzee en Estean Badenhorst pronk trots met die Paralimpiese silwermedaljes wat hulle Maandag in Tokio gewen het. Foto: Getty Images

Covid-19 eis die lewe van ’n egpaar van die Vrystaat en van ’n Vrystaatse leeuboer; inwoners van Dewetsdorp betoog by die verhoor van ’n egpaar wat na bewering die goedhartige Iris van der Westhuizen van dié dorp vermoor het; vier vermeende plaasmoordenaars word in die Vrystaatse hooggeregshof verhoor; die ANC in die Mangaung-metro wil nie hoor van ’n ondersoek oor die voortbestaan van die kragverskaffer Centlec nie; die Griekwas staan gereed vir hul Curriebeker-halfeindstryd die naweek; Bloemfontein se Louzanne Coetzee wen silwer op die Paralimpiese Spele; die Phelophepa-gesondheidstrein bring hoop in Vrystaatse dorpe; ’n Bloemfonteinse uitgewer van gruwelboeke word internasionaal vereer; en ons resenseer die Bloemfonteinse skrywer Francois Smith se nuwe boek.

’n Egpaar van Philippolis, Jeanne en Frans Terblanche, sterf dae ná mekaar aan Covid-19.

Covid-19 eis ook die lewe van ’n bekende leeuboer van Kroonstad, Sarel Wessels (51)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos