Volksblad in die afgelope week

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Colin Steyn (59), wat pas afgetree het, staan hier by die kanonnetjie voor die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein.    Foto: Mlungisi Louw
Adv. Colin Steyn (59), wat pas afgetree het, staan hier by die kanonnetjie voor die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein. Foto: Mlungisi Louw

Inwoners van Dewetsdorp betoog buite die hof en die paartjie wat na bewering vir Iris Potgieter (64) vermoor het, besluit om nie borgtog te vra nie, ’n moordenaar van twee mense jubel toe hy lewenslank tronk toe gestuur word en die bekende prokureur van Welkom wat sy stiefdogters en hul niggie verkrag het, is nou agter tralies.

Inwoners van Dewetsdorp betoog buite die hof teen borgtog vir die vermeende moordenaars van Iris Potgieter (64). Die paartjie wat haar na bewering wreed met ‘n skroewedraaier vermoor en haar rug gebreek het, besluit om nie om borgtog aansoek te doen nie.

Een van die vermeende moordenaars van die Bloemfonteinse daghospitaalhoof Louis Siemens jubel “Lewenslange tronkstraf, o, lewenslange tronkstraf!” toe die hof hom weens twee ander moorde tronkstraf oplê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 166/7
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.03
-0.6%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.10
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,767.17
-0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,798.02
+0.8%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,869
+0.5%
Alle aandele
71,367
+0.5%
Hulpbronne 10
67,684
+0.2%
Industriële 25
94,015
+0.4%
Finansiële 15
14,092
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos