Volksblad in die afgelope week

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ilja Rogatsjef (links), Russiese ambassadeur in Suid-Afrika, kol. Dimitri Primatjoek, militêre attaché, en Tokkie Pretorius, direkteur van die Oorlogsmuseum, lê kranse by die gedenkmuur vir burgers wat in die Anglo-Boereoorlog op kommando gesterf het.   Foto: Lientjie Mentz
Ilja Rogatsjef (links), Russiese ambassadeur in Suid-Afrika, kol. Dimitri Primatjoek, militêre attaché, en Tokkie Pretorius, direkteur van die Oorlogsmuseum, lê kranse by die gedenkmuur vir burgers wat in die Anglo-Boereoorlog op kommando gesterf het. Foto: Lientjie Mentz

Met die 100ste rugbytoets tussen die Springbokke en die All Blacks wat vandag in Townsville, Australië, gespeel word, loop die opwinding hoog. Met die Bokke onder druk, het Volksblad sy mening oor die ryke sporttradisie uitgespreek, terwyl Oud-Bokke hul toetse teen die Kiwi’s onthou.

Volksblad het ook sy mening oor die konstitusionele hof se belangrike uitspraak oor Unisa se taalbeleid, wat Afrikaans uitsluit, uitgespreek.

Het jy geweet dat Russe in die Anglo-Boereoorlog aan die kant van die Boere geveg - en gesterf - het?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 75/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 82/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,779.61
+0.6%
Silwer
23.91
+1.1%
Palladium
2,080.00
-1.2%
Platinum
1,045.01
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,158
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos