.

Straatlig is al twee maande buite werking

akkreditasie

Ek het ’n stukkende straatlig nou die derde keer aangemeld. Die lig is al byna twee maande dood.

Saans is dit pikdonker in die straat. Ek woon alleen en inbrekers het al by twee van my bure ingebreek.

Ek betaal belasting aan Saldanhabaai-munisipaliteit. Werknemers sê die herstel van straatligte is nie ’n prioriteit nie. Maar, laat ek dit net durf waag om te sê die betaling van my munisipale rekening is nie vir my ’n prioriteit nie, dan kry ek dit hotagter.

Raadslede word ingestem om vir ons te werk, daarom betaal ons hul salarisse, maar ’n mens sou sweer ons werk vir hulle!

Annamarie,
vredenburg
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 64/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 46/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,778.67
+0.6%
Silwer
23.90
+1.1%
Palladium
2,088.00
-0.7%
Platinum
1,044.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos