.

Worcester-polisiestasie kry nuwe bevelvoerder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brigadier Mkhuseli Nkwitshi, Worcester-polisiestasie se nuwe stasiebevelvoerder sê hy is gereed om nou saam met die inwoners te werk. Foto: Dominique Jeftha
Brigadier Mkhuseli Nkwitshi, Worcester-polisiestasie se nuwe stasiebevelvoerder sê hy is gereed om nou saam met die inwoners te werk. Foto: Dominique Jeftha

Worcester-polisie het 'n nuwe stasiebevelvoerder en hy is vasbeslote om nou saam met die gemeenskap te werk.

Brigadier Mkhuseli Nkwitshi, wat die afgelope 30 jaar in die polisiemag is, sê hy sien uit daarna om saam met die mense van Worcester te werk. Nkwitshi kom van die Oos-Kaap en hy glo dat hy bestem is om mense in nood te help.

"Dit was nog altyd my droom om 'n werk te hê waar ek mense kan help," sê hy. Hy sê sy naam Mkhuseli beteken “om te beskerm” en dat hy net sy droom nagejaag het.

Nkwitshi was voor sy verhuising na Worcester in Khayelitsha gestasioneer en sê dat hy hom daartoe verbind om die gemeenskap van Worcester te help om misdaad te bekamp en te voorkom. “Ek sien uit daarna om saam met die héle gemeenskap van Worcester te werk.”

Die brigadier gaan misdaadbrandpunte in verskeie gebiede in Worcester besoek om hom van die verskillende gebiede te vergewis. Volgens die nuwe stasiebevelvoerder is die ondersteuning van die Worcester-gemeenskap die enigste manier om te verseker dat misdaadbekamping en -voorkoming suksesvol is.

"Dit is 'n nuwe uitdaging en ons het die ondersteuning van die mense nodig," sê Nkwitshi. Hy beskryf sy leierskapstyl as deelnemend en hy waardeer die insette van ander. Hy voeg ook by dat hy nie noodwendig sal verander hoe dinge gedoen word nie, maar dit tyd sal gee vir mense om gewoond te raak aan sy leierskapstyl.

besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 261/6
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.74
-0.2%
Rand - Pond
20.78
-0.3%
Rand - Euro
17.82
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,785.94
+0.2%
Silwer
22.46
+0.2%
Palladium
1,863.00
+0.3%
Platinum
960.00
-0.1%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,993
0.0%
Alle aandele
72,404
0.0%
Hulpbronne 10
68,624
0.0%
Industriële 25
95,800
0.0%
Finansiële 15
14,289
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos