.
Deel

Goudini uiteindelik een te veel vir Primrose

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die Primrose RVK van Worcester het Saterdag (18 Februarie) ’n vriendskaplike wedstryd teen Goudini United gespeel en naelskraaps met een punt (20-19) teen Goudini verloor.

Die wedstryd het teen ’n vinnige pas begin en pragtige rugby opgelewer, wat die skare behoorlik vermaak het.

Ten spyte van die bloedige hitte het die rugbyspelers – soos die telling ook aandui – nie vir mekaar teruggestaan nie. Teen rustyd was die twee spanne gelykop met sewe punte elk.

Die wedstryd is ná halftyd hervat en dit was veral die twee spanne se voorspelers wat mekaar die stryd aangesê het. Die agterspelers het ook nie op hulle laat wag nie, en aan spoed was daar geen tekort nie.

Goudini het later nog twee drieë gedruk en ook ’n strafskop oorgeklits, wat dié span se telling op 20 punte te staan gebring het.

Primrose het immers ook nie op hom laat wag nie en ook twee drieë aangeteken, waarvan net een verdoel is, wat die eindtelling op 20-19 vir Goudini te staan gebring het.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 58/10
Nigeria (w) 60/3
Rand - Dollar
18.24
+0.4%
Rand - Pond
22.45
+0.2%
Rand - Euro
19.75
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
963.47
-0.4%
Palladium
1,407.52
+0.1%
Goud
1,956.99
+0.0%
Silwer
23.05
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,492
+1.0%
Alle aandele
76,065
+1.0%
Hulpbronne 10
66,143
+1.9%
Industriële 25
102,659
+0.5%
Finansiële 15
15,638
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos