Deel

Bipolêre gemoedstoornis: As jou lewe ’n plakkaat word

Volksblad se plakkaat.
Volksblad se plakkaat.

Daar was onlangs ’n Volksblad-plakkaat met die woorde “Skietdrama in Bfn: ‘My man is bipolêr’ ”. Marenet Jordaan, wat nie geweet het of sy moet lag, huil of sug toe sy die plakkaat sien nie, vertel van haar eie reis met bipolêre gemoedstoornis. 

Ek sien nou die dag op Facebook foto’s van Volksblad se daaglikse straatplakkate. Een daarvan handel oor ’n skietdrama in Bloemfontein. Maar al wat by my vassteek is: “My man is bipolêr”.

Dadelik weet ek nie of ek moet lag, huil, sug of net verder afbeweeg op my tydlyn nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.42
-0.8%
Rand - Euro
19.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
971.37
+0.3%
Palladium
1,394.77
-0.4%
Goud
1,947.71
-1.6%
Silwer
22.88
-1.5%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,736
+0.8%
Alle aandele
75,244
+0.7%
Hulpbronne 10
64,567
+0.4%
Industriële 25
102,197
+0.6%
Finansiële 15
15,468
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos